Die Boodskap

Deuteronomium 22:25 Die Boodskap (DB)

“Sê nou die man ontmoet die verloofde jongmeisie buite die stad, êrens in die veld. Hy gryp haar en verkrag haar. Dan moet net die man doodgemaak word.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:22-30