Die Boodskap

Deuteronomium 10:5 Die Boodskap (DB)

Toe die Here klaar geskryf het, het Hy die plat klippe gevat en dit vir my gegee. Ek is weer bergaf met die klippe onder my arms. Net soos die Here gesê het, het ek die klippe in die ark gaan neersit.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:3-12