Die Boodskap

Deuteronomium 10:6 Die Boodskap (DB)

“Israel het op ’n keer in die woestyn by die fonteine van die seuns van Jaäkan gaan woon. Van daar is hulle na Mosera, waar Aäron gesterf het en begrawe is. Sy seun Eleasar het hom as priester opgevolg.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-16