Die Boodskap

2 Samuel 19:42 Die Boodskap (DB)

Die mans van Juda antwoord toe sommer die mans van Israel en sê: “Oor die koning van ons familie is! Maar hoekom wip julle julle daaroor? Het ons miskien van die koning se kos geëet of van sy goed weggedra?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:32-43