Die Boodskap

2 Samuel 19:43 Die Boodskap (DB)

Daarop antwoord die mans van Israel: “Omdat ons tien stamme is, het ons tien keer meer reg op die koning as julle, ook op koning Dawid. Hoekom maak julle dan of ons nie enige regte het nie? Ons het in elk geval eerste gesê ons wil ons koning terugbring.”Die mans van Juda het toe nog skerper geantwoord as die mans van Israel.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:35-43