Die Boodskap

2 Samuel 19:41 Die Boodskap (DB)

Maar toe kom al die ander mans van Israel daar by die koning aan en sê vir hom: “Waar kom ons broers, die mense van Juda, daaraan om U Majesteit en sy gesin en al die mense by hom oor die Jordaanrivier te help?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:36-43