Die Boodskap

2 Samuel 19:17 Die Boodskap (DB)

Daar was ’n klomp soldate van die stam van Benjamin by hom, en ook Siba, die man wat by Saul in die paleis gewerk het, met sy vyftien seuns en twintig slawe. Hulle was voor die koning by die rivier.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:16-20