Die Boodskap

2 Samuel 19:16 Die Boodskap (DB)

Simeï, Gera se seun, daardie Benjaminiet wat in Bagurim gebly het, was vreeslik angstig om die koning te verwelkom en het saam met die mense van Juda afgegaan rivier toe.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:14-17