Die Boodskap

2 Samuel 19:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het deur die drif gegaan om die koning se gesin oor die rivier te help en enigiets te doen wat die koning wou hê. Toe Simeï, Gera se seun, deur die Jordaanrivier is, val hy voor die koning op sy knieë

2 Samuel 19

2 Samuel 19:9-26