Die Boodskap

2 Samuel 10:18 Die Boodskap (DB)

Maar hulle moes weer vir die Israeliete vlug. Dawid het 700 van die Arameërs se perde wat strydwaens trek, doodgemaak en ook 40 000 van die soldate wat op die strydwaens ry. Sobak, die groot generaal, is ook in die geveg dood.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:11-19