Die Boodskap

2 Samuel 10:19 Die Boodskap (DB)

Toe die kleiner konings wat vir Hadad-Eser in die oorlog moes help, sien dat hulle teen Israel verloor het, het hulle met die Israeliete vrede gemaak en vir hulle gewerk. Die Arameërs van Hadad-Eser was daarna te bang om die Ammoniete weer te help.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:16-19