Die Boodskap

2 Samuel 10:17 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid dit hoor, het hy al die Israeliete wat kon veg, bymekaar laat kom en deur die Jordaanrivier na Gelam toe getrek. Die Arameërs was reg vir Dawid en het teen hom begin veg.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:7-19