Die Boodskap

2 Kronieke 28:7 Die Boodskap (DB)

Sikri, ’n held uit Efraim, het drie baie hoë amptenare van Juda doodgemaak. Hulle was Maäseja, een van die koning se seuns, Asrikam, die paleisbevelvoerder en Elkana, die koning se tweede-in-bevel.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:4-11