Die Boodskap

2 Kronieke 28:8 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het 200 000 Judeërs gevange geneem: vroue, seuns en dogters, almal familie van hulle. Hulle het ook die land geplunder en baie goed gevat. Hulle het al die goed en die gevangenes na Samaria toe weggevat.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:1-14