Die Boodskap

2 Kronieke 28:6 Die Boodskap (DB)

Die leër van koning Peka van Israel, Remalia se seun, het op één dag 120 000 van Juda se uitsoeksoldate doodgemaak. Dit het gebeur omdat hulle nie meer gedoen het wat die Here hulle God van hulle verwag het nie.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:5-11