Die Boodskap

2 Kronieke 26:11 Die Boodskap (DB)

Ussia se leër was goed georganiseerd en goed opgelei. Hulle was reg om enige tyd oorlog te maak, want hulle is in afdelings ingedeel deur die leërsekretaris, Jeïel, en die stafoffisier Maäseja. Hulle twee het onder die gesag gestaan van Ganaja, ’n amptenaar van die koning.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:9-14