Die Boodskap

2 Kronieke 26:10 Die Boodskap (DB)

Hy het ook forte in die woestyn gebou en baie waterputte uitgekap. Dit was nodig omdat hy groot kuddes vee in die heuwelland van Juda en op die vlaktes gehad het. Hy was lief vir boerdery en het baie mense gehad wat op sy plase en wingerde teen die heuwels en in die vrugbare valleie gewerk het.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:6-15