Die Boodskap

2 Kronieke 23:7 Die Boodskap (DB)

Julle Leviete moet ’n lyfwag rondom die koning vorm. Hou julle wapens gereed en maak enigiemand dood wat ongemagtig in die tempel inkom. Bly die hele tyd by die koning en pas hom op.”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:5-10