Die Boodskap

2 Kronieke 23:6 Die Boodskap (DB)

Niemand behalwe die priesters en Leviete wat in die tempel moet gaan werk, mag in die tempel ingaan nie. Net die mense wat in die tempel moet gaan werk, mag daar ingaan. Al die ander moet buite bly.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:5-8