Die Boodskap

2 Kronieke 23:8 Die Boodskap (DB)

Die Leviete en die ander Judeërs het Jojada se bevele presies uitgevoer. Elke leier het ’n dubbele diensgroep gehad, naamlik dié wat aan diens gekom het, maar ook dié wie se diensbeurt verby was, want Jojada het hulle nie laat huis toe gaan na hulle klaar gewerk het nie.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:5-18