Die Boodskap

2 Kronieke 23:2 Die Boodskap (DB)

Hulle het deur die hele Juda gereis en die Leviete in die Judese stede en die Israelitiese familiehoofde opgeroep om in Jerusalem bymekaar te kom.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-12