Die Boodskap

2 Kronieke 23:3 Die Boodskap (DB)

Hulle almal het toe in die tempel van God vergader en ’n ooreenkoms met Joas, die jong koning, aangegaan.Jojada het vir hulle gesê: “Dis tyd dat die koning se seun ons regeer. Die Here het belowe dat ’n seun uit Dawid se nageslag altyd ons koning sal wees.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-11