Die Boodskap

1 Korintiërs 12:2 Die Boodskap (DB)

Julle onthou mos nog wat met julle gebeur het toe julle die Here nog nie geken het nie. Die afgode het die een of ander mag oor julle gehad wat julle na hulle toe getrek het. En dit is dooie beelde wat nie eens kan praat nie.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-9