Die Boodskap

1 Korintiërs 12:3 Die Boodskap (DB)

As julle nie seker is of iemand regtig onder die invloed van die Heilige Gees praat nie, wil ek julle ’n goeie toets daarvoor gee. Iemand wat deur die Gees praat, sal nie sê: “Vervloek is Jesus” nie. As iemand egter sê: “Jesus is die Here,” is dit die Heilige Gees wat hom dit laat sê.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-5