Die Boodskap

1 Korintiërs 12:1 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, nou wil ek met julle praat oor die verskillende maniere waarop die Gees in ons werk. Dit is vir my baie belangrik dat julle dit mooi verstaan.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-8