Die Boodskap

1 Konings 5:7 Die Boodskap (DB)

Hiram was baie bly oor Salomo se boodskap en het gesê: “Loof die Here vandag omdat hy Dawid so ’n slim seun gegee het. ’n Seun wat hom kon opvolg en die koning van ’n groot nasie kon word.”

1 Konings 5

1 Konings 5:1-10