Die Boodskap

1 Konings 5:8 Die Boodskap (DB)

Hiram het nie gras onder sy voete laat groei nie en hy het Salomo geantwoord: “Dankie vir u boodskap. Ek is bereid om te help en sal u van seders en sipreshout voorsien.

1 Konings 5

1 Konings 5:1-17