Die Boodskap

1 Konings 5:6 Die Boodskap (DB)

Ek wil u vra om my te help. Stuur asseblief u manne na die Libanon om daar vir my seders te gaan kap. My manne sal dit hier verder saam met u manne bewerk. Soos u weet, kan my mense nie so goed bome kap soos u manne nie. Onthou, ek sal u mense betaal wat u ook al vra.”

1 Konings 5

1 Konings 5:1-8