Die Boodskap

1 Konings 20:32 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe ’n rousak om die heupe vasgemaak, toue om die nek gedraai en so is hulle na Agab toe. Hulle het vir hom gesê: “U Majesteit, u dienskneg Ben-Hadad smeek dat u sy lewe sal spaar.” “Leef hy dan nog? Hy is vir my soos ’n broer,” het Agab geantwoord.

1 Konings 20

1 Konings 20:26-34