Die Boodskap

1 Konings 20:31 Die Boodskap (DB)

Na ’n ruk het Ben-Hadad se amptenare vir hom gesê: “Meneer, so kan dit nie aanhou nie. Gee oor. Ons het gehoor die koning van Israel is ’n genadige mens. Dalk sal hy ons lewe spaar. Kom ons maak swart rousakke om ons heupe vas en draai toue om ons nek. Dan stap ons oor na die koning van Israel toe.”

1 Konings 20

1 Konings 20:27-32