Die Boodskap

1 Konings 20:33 Die Boodskap (DB)

Ben-Hadad se manne het op die regte oomblik gewag en toe hulle die woordjie “broer” hoor, het hulle gesê: “Ben-Hadad is werklik u broer!” Agab het geantwoord: “Gaan haal hom.” Hulle het Ben-Hadad gaan haal en Agab het hom in sy wa laat klim.

1 Konings 20

1 Konings 20:25-35