Die Boodskap

1 Konings 20:30 Die Boodskap (DB)

Toe die Arameërs besef hulle gaan die oorlog verloor, het hulle na Afek toe gevlug. Daar het ’n groot muur op hulle omgeval en ’n verdere 27 000 soldate gedood. Ben-Hadad was ook in Afek en het in groot angs van kamer tot kamer gevlug.

1 Konings 20

1 Konings 20:29-37