Die Boodskap

1 Konings 20:29 Die Boodskap (DB)

Sewe dae lank het die twee magte net vir mekaar gelê en loer. Niks het gebeur nie, maar op die sewende dag het die groot geveg toe begin. Israel het vinnig toegeslaan en op die een dag 100 000 Aramese soldate doodgemaak.

1 Konings 20

1 Konings 20:19-31