Die Boodskap

1 Konings 20:28 Die Boodskap (DB)

’n Profeet het vir Agab gaan sê: “Luister mooi wat die Here vir u sê: ‘Die Arameërs sê mos dat Ek ’n berggod is en nie ’n god wat op die vlaktes iets kan doen nie. Daarom gee ek vandag hierdie rumoerige spul Arameërs in jou hand. Jy sal vandag weer besef dat Ek werklik die Here is.’”

1 Konings 20

1 Konings 20:23-33