Die Boodskap

1 Konings 20:22 Die Boodskap (DB)

Die profeet het weer vir Agab gesê: “Vandag het dit baie goed gegaan, maar moenie te gerus wees nie. Teen volgende jaar se lente sal die Arameërs weer kom. Beplan dus baie goed en versterk u leërmag.”

1 Konings 20

1 Konings 20:14-27