Die Boodskap

1 Konings 20:23 Die Boodskap (DB)

Koning Ben-Hadad se manne het hom ook raad gegee: “Ons moet liewer in die vlaktes veg,” het hulle gesê. “Israel het gewen omdat hulle ’n berggod aanbid. As ons op die vlaktes veg, sal dit baie beter gaan.

1 Konings 20

1 Konings 20:21-25