Die Boodskap

1 Konings 20:21 Die Boodskap (DB)

Alles was gou verby. Toe Agab by die gevegsterrein aankom, het hy ’n groot klomp perde en waens van die vyand gevat. So het Agab op dié dag ’n oorwinning oor die Arameërs behaal.

1 Konings 20

1 Konings 20:19-26