Die Boodskap

1 Konings 20:13 Die Boodskap (DB)

Intussen het ’n profeet na koning Agab toe gekom en gesê: “Meneer, die Here sê u hoef nie bang te wees vir die rumoerige skare daaronder nie. Hy sal u vandag laat wen en u sal besef dat die Here die enigste God is.”

1 Konings 20

1 Konings 20:9-21