Die Boodskap

1 Konings 20:14 Die Boodskap (DB)

“Hoe moet die aanval verloop en wie moet die geveg begin?” het Agab gevra. “Stuur eers die jong soldate van die streekshoofde in,” het die profeet gesê. “Wie moet dan gaan?” het Agab gevra. “Dan volg u met die groot leërmag,” het die profeet gesê.

1 Konings 20

1 Konings 20:7-15