Die Boodskap

1 Konings 20:12 Die Boodskap (DB)

Terwyl Ben-Hadad en die ander konings nog in hulle tente gelê en drink het, het hy Agab se boodskap gekry. Hy het onmiddellik sy soldate beveel om vir die aanval teen die stad gereed te maak.

1 Konings 20

1 Konings 20:5-16