Die Boodskap

1 Konings 10:26 Die Boodskap (DB)

Salomo het ook ’n groot weermag van 1 400 strydwaens en 12 000 ruiters opgebou. ’n Deel van die weermag was in Jerusalem en die res op ander plekke.

1 Konings 10

1 Konings 10:24-29