Die Boodskap

1 Konings 10:27 Die Boodskap (DB)

In Salomo se tyd het silwer in Jerusalem geen waarde gehad nie. Dit was so alledaags soos klippe. En sederhout was so gewoon soos die wildevyebome in die Laeveld.

1 Konings 10

1 Konings 10:26-29