Die Boodskap

1 Konings 10:25 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat gekom het, het vir hom ’n geskenk saamgebring: allerlei goed wat van goud en silwer gemaak is, klere, wapens, speserye, perde en donkies. Dit het jaar na jaar so aangehou.

1 Konings 10

1 Konings 10:15-29