Die Boodskap

1 Konings 1:40 Die Boodskap (DB)

Almal is toe saam met Salomo terug. Hulle was uitbundig bly en het vrolik op hulle fluite gespeel. Van al die geraas het die aarde eintlik gebewe.

1 Konings 1

1 Konings 1:38-42