Die Boodskap

1 Konings 1:39 Die Boodskap (DB)

Sadok het ’n houer met olie uit die tent waar die Here altyd teenwoordig was, saamgeneem. En hy het Salomo gesalf. Toe het hulle die trompette begin blaas en geskree: “Lank lewe koning Salomo.”

1 Konings 1

1 Konings 1:33-44