Die Boodskap

1 Konings 1:41 Die Boodskap (DB)

’n Entjie daarvandaan het Adonia en sy gaste net klaar geëet en gedrink toe hulle skielik die geraas gehoor. Joab het die trompette veraf gehoor en gesê: “Waarom raas die mense so in die stad?”

1 Konings 1

1 Konings 1:31-42