Die Boodskap

1 Johannes 2:7 Die Boodskap (DB)

My geliefde vriende, dit is nie ’n klomp nuwe dinge wat ek nou skielik van julle vra nie. Dit gaan oor die ou, bekende dinge wat God van sy kinders verwag. Vandat julle die boodskap gehoor en Christene geword het, ken julle dit mos al.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:1-17