Die Boodskap

1 Johannes 2:8 Die Boodskap (DB)

Maar wat ek wel doen, is om julle weer aan die vars en nuwe kant van God se wil te herinner. Die nuutheid en egtheid daarvan sien julle in Jesus, soos ook in julleself, die gelowiges.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:1-12