Die Boodskap

1 Johannes 2:6 Die Boodskap (DB)

Ons moet dus nie net praat oor wat Hy wil hê nie. Ons moet elke dag daarvan werk maak om presies so te leef soos Jesus geleef het. So kan ons seker wees dat ons deel van God se familie is en bly.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:5-10