Die Boodskap

1 Johannes 2:15 Die Boodskap (DB)

Moenie na die pype van hierdie wêreld dans nie. Moenie lief word vir die dinge wat vir die wêreld belangrik is nie. As iemand dit doen, kan hy mos nie sê dat hy lojaal teenoor die Vader is nie.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:7-22